StellIes.com

About StellIes.com

Die matriek-klas van 1989 hou hierdie Saterdag, 22 Augustus 2009, hulle 20-jaar re�nie en nooi alle klasmaats hartlik uit om 'n ligte middagete by die Seasons restaurant by die Devon Valley Hotel by te woon. Die koste beloop R140 vir volwassenes en R70 vir kinders onder 12 jaar, terwyl kinders onder 3 jaar gratis kuier. 'n Ligte buffet-middagete en glas sjampanje is by die prys ingesluit. 'n Kontantkroeg is beskikbaar vir verdere verversings.



Retrieved from "http://aboutus.com/index.php?title=StellIes.com&oldid=25273035"