7delaan.co.za

Title

7deLaan.co.za 'n Plek waar jy tuis kan wees.

Description

Excerpted from the website:

Charmaine vra vir Diederik en Marko om Errol tyd te gee om die hele situasie met sy ma te verwerk. Sy verduidelik vir hulle dat hy waarskynlik skaam voel omdat sy hom so gelos het nadat hy vir almal vertel het hoe fantasties sy is. San-Mari en Alyce is heel verbaas wanneer Paula ‘n lewensgrote portret foto van haarself in die woonstel hang, en San-Mari bars sommer uit van die lag. Marko besluit om oop kaarte met San-Mari te speel en vertel vir haar presies hoe hy oor haar voel. Sy maak eers hewig beswaar. Marko verseker haar dat Diederik oor haar is en hy probeer haar weer oorreed. San-Mari swig en hulle tref reëlings vir die aand. Paula is verontwaardig wanneer Alyce en San-Mari ook portret foto’s van hulself in die woonstel hang. Charmaine hoor hoe Errol vir Aggie jok oor hoekom hy nou weer by Charmaine bly en nie by sy ma nie. Die Flooze van Witbank daag op en sê vir Paula dat sy vir ‘n paar dae by haar in die woonstel gaan kom bly. Jan-Hendrik vertel vir Isabelle dat hy vir Helena gaan kuier het. Tiffany merk op dat Dawid sy hand beweeg, sy dink eers dis haar verbeelding maar roep dadelik die verpleegster wanneer dit weer gebeur. Errol spreek sy woede vir sy ma teenoor Charmaine uit.
read more

Languages

Nederlands (Dutch)

Additional Information

Related Domains

External Links


Domain Resolution

This domain resolves to the following IP addresses:


Retrieved from "http://aboutus.com/index.php?title=7delaan.co.za&oldid=56471119"